untitled
NEW! Upgrade to Pro Hosting and receive Ad-Free Webtools + More!

SKAKELS

Click Here for the Best Bond in SA


 South African Business  

Directory

BRONBERG LODGE-

Die restaurant met 'n plaas

atmosfeer wat tradisionele

geregte bedien soos

skaapkop, afval,

beesstert en al die

gewone geregte soos

burgers, steaks ens.



TrafficSynergy.com Banner

 

Google  
HUISKOOPWENKE VIR EERSTE HUISKOPERS
 
Die meeste van ons koop vir ons eiendom of dit nou 'n huis of 'n woonstel is.

HUISKOOPWENKE

Die eerste stap wat 'n mens moet neem as jy vir jou HUIS wil koop, is om by die bank uit te vind hoe groot die verband is waarvoor kwalifiseer jy met jou salaris.

Die volgende stap is om te besluit waar jy 'n huis ens. wil koop. Dit is baie, baie belangrik.Dit sal bepaal of jy weer maklik jou eiendom verkoop sal kry.

Koop eerder 'n kleiner huis of woonstel in 'n goeie area as 'n groot huis in 'n minder goeie area. Dit sal ook bepaal of jou nog kan aanbou.  In 'n minder goeie area mag jy dalk oorkapatiliseer as jy aanbou.

Daarna kan jy eiendomsagente kontak om vir jou huise wat te koop is, te gaan wys.

Die volgende is punte waarna jy moet oplet as jy na huise gaan kyk:

Hoe lyk die huise in die omgewing? Dit is baie belangrik. Mense wil nie graag  'n huis koop as daar dalk 'n verwaarloosde huis langsaan is nie.

Click Here for Business Insurance!

Web Hosting · Blog · Guestbooks · Message Forums · Mailing Lists
Easiest Website Builder ever! · Build your own toolbar · Free Talking Character · Audio, Fonts, Clipart
powered by a free webtools company bravenet.com