WELKOM BY MY AFRIKAANSE WEBWERF
Die meeste van ons koop vir ons eiendom of dit nou �n huis of �n woonstel is.
Op hierdie webwerf gee ek vir julle gratis wenke om julle huise ens. aan te koop.
HUISKOOPWENKE

| OM MEER UIT TE VIND HIEROOR KLIEK HIER |
|
|
Die eerste stap wat �n mens moet neem as jy vir jou HUIS wil koop, is om by die bankuit te vind hoe groot die verband is waarvoor kwalifiseer jy met jou salaris.
Die volgende stap is om te besluit waar jy �n huis ens. wil koop. Dit is baie, baie belangrik.Dit sal bepaal of jy weer maklik jou eiendom verkoop salkry.
Koop eerder �n kleiner huis of woonstel in �n goeie area as �n groot huis in �n minder goeiearea. Dit sal ook bepaal of jou nog kan aanbou. In �n minder goeie area mag jy dalkoorkapatiliseer as jy aanbou.
Daarna kan jy eiendomsagente kontak om vir jou huise wat te koop is, te gaan wys.
|
|


bravenet.com