Welkom by ons Afrikaanse Resepteblad!
DIABEETRESEPTE
30-Minute Hoendersop
4 porsies(1-1/2 koppie)
500ml
hoenderaftreksel
300g gekookte hoender in stukkies
gesny
1/4
t sout
2
stukke
selery,gekap
&nbs
p; 2 groen
uie,gekap
2 geskilde wortels,in dun skyfies
gesny
3
heel
naeltjies
1/2 t
neutmuskaat
 
; 2 t droe
pietersielie
&nbs
p; 1
bayleaf
1
k gevrieste
ertjies
250g vars sampioene,in dun skyfies
gesny
1/2
k ongekookte noedels
Meng al die bestandele , behalwe die noedels in 'n soppot. Verhit tot kookpunt,stel hitte laer,en bedek vir 20 minute.Voeg noedels by gedurende die laaste 8 minute.
Kaloriee 267;Vet
7g;Protein 26g;Carb 25g;Chol 56mg;Sodium
357mg
Uitruilings: 1 Stysel; 2-1/2 Maervleis; 2
Groente
Boontjieslaai
2 e extra-virgin olyfolie
1 e rooiwynasyn
1
e gemaalde rooi uie
3/4 t droë oreganum
2
medium komkommers,geskil en in stukkies gesny
1
blikkie bone, afgespoel en gedreineer
1 rooirissie,
fyngekap
Sout en varsgemaalde swart peper
Roer die olie,asyn,uie,en oreganum in 'n
groot bak.Voeg komkommers,
bone en rooirissie by;roer
om te kombineer. Geur met sout en peper
en
bedien.
4porsies (1
koppie)
Kaloriee 180;Vet 8g;Protein 7g;Stysel
22g;Fiber 5g;Sodium 80mg
Spinasie-Gevulde "Sole"
1 t
olyfolie
1
huisie
knoffel,gepers
&n
bsp; 250g klein wit sampioene, in skyfies
gesny
250g
vars spinasie, gewas en
opgekap
1/4 t droë
oreganum
Sout of 1/2 t suurlemoensap
(opsioneel)
 
; 4 sole fillets of ander witvis(omtrent 500g
-750g)
2 t
sherry
125g laevet mozzarella kaas,in dun skywe
gesny
Verhit
oond vooraf tot 180 grade Celsius.Gebruik Cook &
Spray om 'n pan te spuit
wat
groot genoeg is om al die vis te hou.Verhit die olie in
'n groot pan oor hoë
hitte.Voeg &nbs
p; die knoffel by en roer,braai vir 1 minuut.Voeg die
sampioene by en kook tot
sag,omtrent &nb
sp; 3 minute.Voeg die spinasie by en kook
vir nog 1 minuut.Haal die pan van die stoof af
en
gooi
die groentemengselvloeistof in die voorbereide pan,los
die groente in die
pan.Voeg
die oreganum en 'n knippie sout of
suurlemoensap by en roer.
Vul
elke fillet met 'n kwart van die groentemengsel.Vou die
groentemengsel goed
toe
met
die vis. Sprinkel fillets met sherry, plaas dan die
mozzarellaskywe daarop.
Baktotdat
vis maklik vlok en die kaas verbruin het,ongeveer 15 tot
20 minute.
Bedien
warm.
4
porsies
Kaloriee 173;Protein 22g;Stysel 6g;Vet 6g;Chol
90mg;;Sodium
408mg;Fiber 2g
Rooipruimtert
Die pruime kan ook deur appelkose vervang word.
8 porsies
Vir die kors:
2/3 k
volkoringmeel
1/3 k koekmeel
2 e canola olie
1
e laevet margarien
1 t suiker bruinsuiker
1/8 t
sout
1 e yskoue water
1/4 k
versoeter
1 e koringkiem
6 rooi pruime, ontpit en
in skyfies gesny
2 e pitlose
raspberrykonfyt
Verhit oond vooraf tot 200 grade Celsius.
Meng die meel,olie,margarien,suiker en sout tot
'n daag in 'n voedselverwerker totdat dit 'n tekstuur
soos nat sand het. Veog die yswater by en meng nog 'n
minuut of twee.Maak 4 duim groote wiele op 'n
"heavy-duty plastic wrap".Bedek met 'n tweede vel
plastiek. Rol die deeg uit tot 'n 10 duim ronde sirkel.
Die deeg sal baie dun wees.
Plaas die deeg in die
yskas vir 5 minute.
Haal die deeg uit, haal die plastiek af en laat deeg staan viri minuut.Voer n 8-duim ronde tertpan met 'n verwyderbare onderkant uit met waspapier.Druk die deeg in die pan vas.Bere al die orige stukkies deeg.
Meng die orige stukkies deeg,suiker en koringkiem in 'n voedselverwerker.Smeer die helfte van die mengsel op die korsdeeg.
Rangskik die pruimskyfies in die rondte oor die kors.Begin van buite na binne.
Smelt die konfyt in 'n klein bakkie in die mikrogolf vir omtrent 20 sekondes.Roer die konfyt en smeer oor die pruime. Strooi die oorblywende koringkiem oor diepruime.Bak totdat die vrugte sag is en die bokant ligbruin is,omtrent 45 tot 50 minute.Laat afkoel op 'n draadrak vir ten minste 10 minute,sny dan in 8 stukke en bedien..
Per porsie:
Porsie: 1
stuk
Kaloriee 158
Cholesterol 4
mg
Protein 3 g
Sodium 37 mg
Stysel
26 g
Fiber 2 g
Vet 5 g
Potassium
144 mg
Versagdigde Vette 1 g
Kalsium 9
mg
Monoonversadigde vette 1 g
Diabetes Uitruilings:
1 Stysel, 1 Vrug, 1 Vet
bravenet.com